Cynthia Nixon

Cynthia Nixon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cynthia Ellen Nixon
Geboorte 9 April 1966 (1966-04-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cynthia Nixon (gebore 9 April 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex and the City (2008), Sex and the City 2 (2010), en James White (2015), en in die televisiereeks Sex and the City (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne